Kliëntefinansiering

LEES MEER OOR ONS PRODUKTE EN DIENSTE

Die OVK Kliëntefinansiering afdeling se hoofdoelwit is om die nodige krediet fasiliteite aan kliënte  beskikbaar te stel sodat hulle al die ander dienste en produkte wat OVK bied, tot hul voordeel kan benut.

Enige Suid-Afrikaanse burger kan by OVK aansoek doen om finansiering en alle aansoeke word op meriete hanteer.

Verskeie finansieringsprodukte is beskikbaar:

•Maandrekeninge  

•Produksierekeninge (somer, winter, 3-, 6-, 9- of 12 maande) .

•Huurkooprekeninge (nuwe of tweedehandse voertuie en implemente)

•Termynlenings (vee, kalk, omheiningsmateriaal, presisieboerdery)

•Voorskotte op vesellewerings

•Oorbruggingsfasiliteite op grond van meriete is beskikbaar

•Beleggingsrekening (lening F) : ‘n Fasiliteit waar ‘n    OVK-aandeelhouer geld by OVK kan belê en rente                          verdien teen prima rentekoers minus 2,5%.

Voordele:
Rentekoerse
•Mededingend;
•Hoe beter die sekuriteit, hoe laer die koers;
•Enkelvoudig bereken;
•Maandrekenings is rentevry indien vereffen voor die einde van die maand wat volg op die maand van aankope

Fooie
•Geen aanvangsfooi
•Geen maandelikse administrasiefooie
•Geen onbenutte fasiliteitsfooie


















DOKUMENTE

Vesel - Inligting aan produsente rakende inperkingstydperk


Vesel - Inligting aan produsente rakende inperkingstydperk

Lees Meer

Mediaverklaring: Landbousensus-uitslae op ‘n kritieke tyd bekendgestel


Mediaverklaring:  Landbousensus-uitslae op ‘n kritieke tyd bekendgestel

Lees Meer

Fanel Boerdery Veiling


Fanel Boerdery Veiling

Lees Meer

Maluti Dormer Veiling


Maluti Dormer Veiling

Lees Meer

Charmac Merino Veiling


Charmac Merino Veiling

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Veilings
Veilings
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus March 2020
OVK Nuus March 2020
Adverteer Hier Lees Meer