Tegniese Velddienste

LEES MEER OOR ONS PRODUKTE EN DIENSTE

CMW se grondvlak verteenwoordiging in die veld is sodanig versprei om al die belangrike veeboerdery streke in Suid-Afrika te bedien. Dit vorm die kruks van die maatskappy se onge-ewenaarde infrastruktuur ten einde die beste ondersteunings-dienste aan veeboere te kan voorsien.

CMW het 'n totaal van 90 tegniese veld-beamptes  en lewendehawe verteenwoordigers regoor die land in diens.  Hulle voorsien 'n verskeidenheid dienste om aan al die behoeftes van CMW se kliente te voldoen. Dit behels algemene produksie-advies, stoetdienste (ram aankope), kudde-klassering, skeerhok besoeke, skeersel voorbereiding en akkreditasie, asook die ko-ordinasie van vervoer en die verspreiding van relevante mark inligting. Hul omvangryke kennis van boerdery-sake, jare se gespesialiseerde ondervinding in hul veld van vakkennis en, les bes, hul algemene bedrewenheid is tot u beskikking. Maak gebruik daarvan tot u voordeel ..soos talle veeboere van kan getuig!

Vesel - Inligting aan produsente rakende inperkingstydperk


Vesel - Inligting aan produsente rakende inperkingstydperk

Lees Meer

Mediaverklaring: Landbousensus-uitslae op ‘n kritieke tyd bekendgestel


Mediaverklaring:  Landbousensus-uitslae op ‘n kritieke tyd bekendgestel

Lees Meer

Fanel Boerdery Veiling


Fanel Boerdery Veiling

Lees Meer

Maluti Dormer Veiling


Maluti Dormer Veiling

Lees Meer

Charmac Merino Veiling


Charmac Merino Veiling

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Veilings
Veilings
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus March 2020
OVK Nuus March 2020
Adverteer Hier Lees Meer