Lewendehawe

LEES MEER OOR ONS PRODUKTE EN DIENSTE

CMW Lewendehawe met sy uitstekende positioneering van Tegniese en Bemarkingsbeampte infrastruktuur verskaf omvattende diens landwyd. Onvergelykbare lewendehawe afslaersdienste aan  beide koper en verkoper. Met meer as 112 Tegniese-beamptes en Lewndehawe bemarkers het hierdie lewenskragtige en doelgerigte onderneming homself met mening in die veilingsbedryf gevestig.CMW Lewendehawe is bekend met sy vaardighede as aanbieder van onder meer stoetvee-,landboumasjinerie,  algehele uitverkopings, produksieveilings, slagveeveilings asook wildveilings.Volhoubare voorsiening word ook gelewer aan alle abattoirs en voerkrale. Verskaffing van algemene produksie raad, stoet dienste en vervoer koördineering tot die volledige veilings beplanning wat advertensie veldtog insluit.CMW Lewendehawe is nog steeds die eertse en enigste lewendehawe onderneming wat die aanbieding van internetveilings ontwikkel en ingestel het en steeds baie suksesvol gebruik. Ons is trots op die alles-in-een-diens wat ons aanbied.Ons beywer onsself om landwyd die veeprodusent se eerste keuse as afslaersgroep te wees.

Vir meer inligting kontak CMW Lewendehawe gerus of kontak you plaaslike CMW Lewendehawe bemarker.

Veiling Prestasies

Lees meer oor ons veiling prestasies
Veiling Prestasies

Wurms: Hulle beheer moet goed beplan word!


Wurms: Hulle beheer moet goed beplan word!

Lees Meer

NASIONALE PRYSREKORD VIR SYBOKHAARSKEERSEL


NASIONALE PRYSREKORD VIR SYBOKHAARSKEERSEL

Lees Meer

NATIONAL PRICE-RECORD FOR MOHAIR CLIP


NATIONAL PRICE-RECORD FOR MOHAIR CLIP

Lees Meer

Minder trekkers in Februarie verkoop


Minder trekkers in Februarie verkoop

Lees Meer

Veediefstal slaan boere swaarder as wat die syfers wys


Veediefstal slaan boere swaarder as wat die syfers wys

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Maart 2018
OVK Nuus Maart 2018
Adverteer Hier Lees Meer