Wol

LEES MEER OOR ONS PRODUKTE EN DIENSTE

Die CMW Wol-afdeling word wyd erken as 'n vernuwende bemarking-span wat internasionaal kompeterende pryse beding. CMW Wol-bemarkers kombineer op kundige wyse hul jarelange ervaring en die moderne tegnologie tot 'n wen-kombinasie in diens van ons lojale wol-produsente. Dit is ons strewe by CMW Wol-bemarkers om boere se voorkeur diensverskaffer te wees vir hul wol-bemarking,asook die voorbereiding en versending daarvan. Ons wol word op die hoog-aangeskrewe internasionale AWEX-ID (die Australiese Wol-beurs ID) gewaardeer, dus is ons standaarde vergelykbaar met die beste in die wereld. Die nougesette wyse waarop ons wol vir veilings voorberei word, waarborg vir produsente dat hul wol tot die maksimum globale mark-waarde sal presteer - of dit selfs sal oorskry.By CMW akkommodeer ons wol van alle gehaltes en alle hoeveelhede en daag ons onsself uit om waarde toe te voeg, hetsy deur ons Saamverpakkings-afdeling of deur die vesel te hersorteer ten einde die waarde daarvan te verbeter.  Ons wol word hoofsaaklik onder die hamer verkoop op 'n vooraf bepaalde skedule van die Suid-Afrikaanse Wol en Sybokhaar Beurs. CMW geniet erkenning as die tweede grootste wol-makelaar in Suid-Afrika en behaal op konstante wyse groei in mark-aandeel.

Wol PRYSE

Verkoops Datum
2018-04-18
Algemene Indikator
182,13
Verandering op laaste verkope
2,80 %

Wurms: Hulle beheer moet goed beplan word!


Wurms: Hulle beheer moet goed beplan word!

Lees Meer

NASIONALE PRYSREKORD VIR SYBOKHAARSKEERSEL


NASIONALE PRYSREKORD VIR SYBOKHAARSKEERSEL

Lees Meer

NATIONAL PRICE-RECORD FOR MOHAIR CLIP


NATIONAL PRICE-RECORD FOR MOHAIR CLIP

Lees Meer

Minder trekkers in Februarie verkoop


Minder trekkers in Februarie verkoop

Lees Meer

Veediefstal slaan boere swaarder as wat die syfers wys


Veediefstal slaan boere swaarder as wat die syfers wys

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Maart 2018
OVK Nuus Maart 2018
Adverteer Hier Lees Meer