Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR027

WOL KAT / WOOL CAT CR027

geplaas op 15:28 (GMT+2) Do., 29 Mrt. 2018

Vandeesweek het die wolmark vir die derde agtereenvolgende keer gedaal. The wool-market showed a decline for the third consecutive week.

'n Afname van 2,5% is aangeteken. Die daling is in navolging van die Australiese wolmark, maar eweneens as gevolg van die versterking van die Rand teenoor die USDollar. Die nasionale markaanwyser staan tans op R172,64 per kilogram skoonwol.  Wol van 19mikron en fyner het met 4% gedaal en19-20mikron met 1,6%. In teenstelling hiermee het die prys vir 20-22mikron wol met sowat 1% gestyg. Die sterker mikron-groepe was egter ook 2% slegter daaraantoe. OVK se hoogste prys van R175/kg vandeesweek is deur twee produsente  behaal: 'n AFH lot van 16,6mikron uit die skeersel van JVS en MW Daily van Woodhouse, asook vir 'n BH lot van 15,9mikron van PJ van der Merwe van Richmond. Veels geluk met die uitstekende prestasie!  Hierdie verslag deur Pierre de Lange  -  Wol Bemarkings bestuurder : OVK.

This slump of 2,5% comes in the wake of the lower Australian market but is also the result of the stronger Rand against the USDollar. The national wool indicator currently stands at R172,64 per kilogram clean-yield. Wool of 19micron and finer shed some 4% and 19-20micron was 1,6% lower. In contrast  thereto the price for 20-22micron gained 1%. The stronger  micron group salso lost 2%.

The highest price ofR175,kg for OVK this week is shared by two producers: an AFH lot of16,6micron from the clip of JVS and MW Daily of Woodhouse and a BH lot of15,9micron of PJ van der Merwe of Richmond. Congratulations on an excellent achievement to both!  This report by Pierre de Lange, Wool Marketing Manager – OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOL KAT / WOOL CAT CR028...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR027...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR026...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR025...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR024...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR023...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR022...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR021...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Maart 2018
OVK Nuus Maart 2018
Adverteer Hier Lees Meer