Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR025

WOL KAT / WOOL CAT CR025

geplaas op 15:46 (GMT+2) Do., 08 Mrt. 2018

Suid-Afrikaanse wolmark het hierdie week in weerwil van `n swakker Rand met 2.8% terug gesak The South African wool market traded some 2.8% lower this week despite the dip taken by the Rand. 

Wol van 19 mikron en fyner het met tot 2% laer verhandel terwyl wol van 19-20 mikron met sowat 3% gedaal het. Wol van 20-22 mikron was eweneens 2% goedkoper terwyl die prys vir die sterker mikron-groepe feitlik onveranderd gebly het. Medium-lengte wol was ook 'n aks goedkoper vandeesweek, maar die korter wol van D-lengte  moes weer die spit afbyt hierdie week. Die kompetisie bly egter steeds stewig, met sowat 99% van die aanbod wat van die hand gesit is. OVK se hoogste prys hierdie week is R200.00/kg en dit is behaal  deur The D and M Family Trust van Barkly -Oos vir 'n  BH lot  van 16 mikron. Die koper van hierdie lot was Standard Wool.

Wool of 19micron and finer was down by some 2%, while wool of19-20micron lost 3%. Wool of 20-22micron likewise shed 2%. Prices for the stronger micron groups remained largely unchanged. Medium length wool sold for slightly  less, but the shorter wool of D-length once again took a severe beating this week. However, the competition remains firm, seeing just about 99% of the offering sold. The highest price for OVK this weekof R200.00/kg was paid for a BH lot of 16micron from the clip of The D and M Family Trust of Barkly East. The buyer was Standard Wool.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT KAT /...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR034...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus September 2018
OVK Nuus September 2018
Adverteer Hier Lees Meer