Mark Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
WOL KAT / WOOL CAT CR16

WOL KAT / WOOL CAT CR16

geplaas op 15:10 (GMT+2) Do., 07 Des. 2017

Hoogste prys op veiling - R190.10/kg - `n BFH lot van 16.2 mikron behaal deur I R Turnbull, Barkly-Oos. Tianyu was die koper. Highest price for OVK was R190,10/kg - a BFH lot of 16,2micron - by I R Turnbull of Barkly East. Buyer was Tianyu.

Hierdie week se wolveiling was die laaste veiling vir 2017. Die wolpryse was weer eens ietwat goedkoper as verlede week.Dit moet weer grootliks toegeskryf word aan die Rand wat versterk het teenoor die US Dollar. Hierbenewens het wol op vandeesweek se  Australiese veiling ook sowat 12c/kg laer verhandel  as die vorige week. Wol van18,7 mikron en fyner het met 2% gedaal terwyl wol van 19-21 micron 1,5% duurder verhandel het. Wol van 21 – 23 mikron was onveranderd. Hier teenoor het die korter fynwol ook teen onveranderde pryse verhandel. Kompetisie was goed en is 99% van die aanbod van die hand gesit. Die nasionale markaanwyser het met  0,6% gestyg en staan tans op R187.65/kg vir skoonwol. 

This week`s sale was the last for this current season. The wool-prices were once again slightly lower than last week. This is largely due to the stronger Rand against the USDollar. Besides the exchange rate wool on auctionin Australia this week also traded some 12c/kg lower than the previous week.Wool of 18,7micron and finer traded 2% lower, while 19-21micron wool was1,5% dearer. Wool of 21-23micron was unchanged. The shorter fine-wool, however, held its own and also sold at unchanged prices. Despite the scant drop inprices the competition remains strong and just about 99% of the offering was sold. The national market indicator increased by 0.6% and is currently at R187.65/kg for clean-wool. 


Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOL KAT / WOOL CAT CR15...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR0914...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR13...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR12...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR0911...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR09...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR08...


Lees Meer

WOL KAT / WOOL CAT CR07...


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Desember 2017
OVK Nuus Desember 2017
Adverteer Hier Lees Meer