NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Rotswand & Maratana Veiling:  Veilingsuitslag

Rotswand & Maratana Veiling: Veilingsuitslag

geplaas op 14:50 (GMT+2) Do., 15 Aug. 2019

Rotswand & Maratana Simbras het hul veiling, in samewerking met OVK, op 14 Augustus 2019 by Winburg se Skougronde aangebied.

Rotswand & Maratana Simbras het hul veiling, in samewerking met OVK, op 14 Augustus 2019 by Winburg se Skougronde aangebied.  

 Die duurste bul is op ‘n bedrag van R180 000 aan Klipoog Simbras verkoop.  Die gemiddelde prys vir 30 bulle was R60 466.  

19 Dragtige verse is vir ‘ngemiddelde prys van R18 578 verkoop met die hoogste bod wat op J Strydom vir ‘n bedrag van R40 000 toegeslaan is.

‘n Aantal van 6 dragtige koeie wasonder die hammer en die gemiddelde prys van R17 750 is behaal.  Die duurste dragtige koei met vers is vir R18 500 verkoop.

Die gemiddelde prys van R21 441 isvir 7 koeie met kalwers behaal.  Die bod van R26 000 is vir die duurstekoei met kalf aanvaar.

Die afslaer was Theuns Visser.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus September 2019
OVK Nuus September 2019
Adverteer Hier Lees Meer