NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Minder trekkers in Februarie verkoop

Minder trekkers in Februarie verkoop

geplaas op 17:08 (GMT+2) Do., 15 Mrt. 2018

Trekkerverkope van 595 eenhede in Februarie is aansienlik (12%) laer as die 675 eenhede wat verlede Februarie verkoop is.

Trekkerverkope van 595 eenhede in Februarie is aansienlik (12%) laer as die 675 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope (vir die eerste twee maande van die jaar), byna 3% laer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 21 eenhede in Februarie is drie eenhede meer as die 18 eenhede wat verlede Februarie verkoop is, maar verkope vir die jaar tot dusver is nou byna 15% laer as dieselfde tydperk verlede jaar.

Om verder te lees, kliek op volgende skakel:https://www.proagri.co.za/februarie-2018-trekker-en-stroperverkope/ 



Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Junie 2018
OVK Nuus Junie 2018
Adverteer Hier Lees Meer