NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Veediefstal slaan boere swaarder as wat die syfers wys

Veediefstal slaan boere swaarder as wat die syfers wys

geplaas op 15:59 (GMT+2) Vr., 09 Mrt. 2018

Volgens die RPO se Nuusbrief moet die ekonomiese impak van veediefstal met sorg bestudeer word omdat die waarde van die gesteelde vee op verskillende maniere verreken kan word.

Dit is soms onduidelik of dieselfde prys per kop oor die tydperk in sulke berekeninge gebruik is en of dit volgens die onderskeie jare se markwaardes bepaal is. Faktore soos inflasie of veranderinge in die rooivleispryse oor tyd kan dus die waardes beïnvloed. Die getalle diere wat per jaar gesteel, teruggevind en verloor is, gee ‘n baie meer realistiese waarde.

Om meer te lees, kliek op skakel:  http://www.proagri.co.za/veediefstal-slaan-boere-swaarder-wat-die-syfers-wys/


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Junie 2018
OVK Nuus Junie 2018
Adverteer Hier Lees Meer