NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Minder mielies aangeplant hierdie seisoen

Minder mielies aangeplant hierdie seisoen

geplaas op 16:49 (GMT+2) Di., 27 Feb. 2018

Somergewasse – 2018 Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 302 700 ha, wat 12,40% of 325 900 ha minder is as die 2 628 600 ha wat verlede seisoen aangeplant is, maar ook 0,28% of 6 500 ha minder as die voorlopige oppervlakt

Minder mielies aangeplant hierdie seisoen
by  Benine Cronje
 Somergewasse – 2018Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 302 700 ha, wat 12,40% of 325 900 ha minder is as die 2 628 600 ha wat verlede seisoen aangeplant is, maar ook 0,28% of 6 500 ha minder as die voorlopige oppervlakteskatting van 2 309 200 ha soos vrygestel in Januarie 2018. Die verwagte kommersiële mielie-oes is 12 222 950 ton, wat 27,33% of 4 597 050 ton minder is as die 16 820 000 ton van die vorige seisoen (2017).

Om meer te lees, kliek op volgende skakel:  http://www.proagri.co.za/minder-mielies-aangeplant-hierdie-seisoen/



Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Junie 2018
OVK Nuus Junie 2018
Adverteer Hier Lees Meer