NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Kommersiële produksie vir koring is 6,7% minder as vorige skatting

Kommersiële produksie vir koring is 6,7% minder as vorige skatting

geplaas op 10:50 (GMT+2) Wo., 20 Des. 2017

Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,475 miljoen ton, wat 6,7% of 105 800 ton minder is as die vorige skatting van 1,581 miljoen ton, terwyl die verwagte opbrengs 3,00 t/ha is.

Kommersiële produksie vir koring is 6,7% minder as vorige skatting

Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,475 miljoen ton, wat 6,7% of 105 800 ton minder is as die vorige skatting van 1,581 miljoen ton, terwyl die verwagte opbrengs 3,00 t/ha is.

Die hoofrede vir die afname in koringproduksie is as gevolg van produsente wat swakker as verwagte opbrengste gestroop het, veral in die Wes-Kaap,aangesien hulle gedurende die afgelope seisoen droogte ervaar het.

Vir meer inligting, kliek gerus op skakel http://www.proagri.co.za/wintergewasse-2017-produksieseisoen/


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus Junie 2018
OVK Nuus Junie 2018
Adverteer Hier Lees Meer