NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Oos-Kaap se boere trek swaar

Oos-Kaap se boere trek swaar

geplaas op 16:01 (GMT+2) Ma., 13 Nov. 2017

Oos-Kaap se boere wat onder droogtetoestande moet oorleef en wie se finansies op breekpunt is, kry geen ondersteuning vanaf die regering nie. Agri Oos-Kaap se president, Doug Stern, het ‘n sterk waarskuwing hieroor uitgereik.

Oos-Kaap se boere trek swaar

Oos-Kaap se boere wat onder droogtetoestande moet oorleef en wie se finansies op breekpunt is, kry geen ondersteuning vanaf die regering nie. Agri Oos-Kaap se president, Doug Stern, het ‘n sterk waarskuwing hieroor uitgereik. “Boere se kontantvloei is uitgeput as gevolg van die ergste droogte in 100 jaar,” sê Stern.

“Boere se skuld in Suid-Afrika het van R100-miljard tot sowat R150-miljard gestyg.”

Hy sê in die Oos-Kaap was die skuld te wyte aan die intensiteit van die droogte, hoër as gemiddelde temperature, swaar ryp en sterker as normale winde.

Om verder te lees, kliek op volgende skakel http://www.proagri.co.za/oos-kaap-se-boere-trek-swaar/



Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

Tydskrif

OVK Nuus September 2017
OVK Nuus September 2017
Adverteer Hier Lees Meer